Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Onthou, jou lewe is soos ’n tent. Die storm van die dood waai dit in ’n oogwink weg. Is jy reg vir die reis? Om nie betyds vir die dood gereed te maak nie, is soos om tydens ‘n beleg op jou pos te slaap. Jy kan dit nie bekostig nie! Word wakker en kry jouself gereed vir die reis van alle reise!