19 OKTOBER 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Slegte honde blaf graag vir ‘n dooie leeu. Eerlose volksleiers kan dit wat eerbare voorgangers oor baie jare opgebou het, in ‘n oogwink vernietig en voorgee dat geregtigheid oor sg. geskiedkundige onreg geseëvier het.   Bose volksleiers skuil dikwels agter die masker van gewaande onreg en mislei hul volksgenote met leuens. ‘n Jakkals sal altyd dom ganse vind om na sy gepreek te luister.