5 NOVEMBER 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die tong is 'n magtige wapen en slegs met die krag van die Heilige Gees kan hierdie wapen tot eer van God aangewend word. As ons nie elke dag bid vir diƩ genade nie sal ons meer oorlog as vrede ervaar.