Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
In ligter luim: het u al opgemerk dat mense wat nie kinders het nie, presies weet hoe jy joune behoort groot te maak? Maar moenie toelaat dat mense jou vertel dat jy dalk te veel liefde aan jou kinders gee nie. Liefde kan nie gemeet word nie.
WEERSTAND TEEN SWART MISDAAD
Israel word dikwels genoodsaak om sy vyande fisies aan te durf. Dit het aan hom 'n wêreldreputasie van ongenaakbaarheid teenoor vyande besorg. Wanneer Israelies in terroriste-aanvalle omkom, word hul dood effektief gewreek deur baie meer van die vyand in die opvolgoperasie te laat omkom. Gevolglik dink die vyand tweemaal alvorens hulle Israel aandurf.
Wat doen ons om dit wat vir ons kosbaar is te beskerm en te behou? Moordenaars en misdadigers wat van die ordelike reëls van ‘n beskaafde gemeenskap ontslae geraak het, vermoor of vermink ons volksgenote daagliks. Wat doen ons daaraan? Byna niks nie!
Die polisie het ‘n sindikaat gevorm waar hulle onskuldige blanke landsburgers op straat aankeer, van enige vals klagtes beskuldig, in arres neem en dan duisende rande eis om die klagtes te laat vaar. Indien die slagoffer nie die “losprys” kan betaal nie, word hy summier vir drie dae in die selle geplaas waar vyf of ses swart misdadigers in aanhouding is, met die idee dat die blanke verkrag en verniel sal word totdat hy instem om die “losprys” te betaal. Daarby word hy gedreig dat die polisie na sy huis sal gaan en sy gesin verkrag, vermoor en sy hele lewe sal vernietig, en hy later ook vermoor sal word. Dit het so in Rustenburg gebeur en ‘n ook paar ander plekke in ons land. Wat doen ons om dit te voorkom?
Ons volk sal hom baie vinnig uit sy selfopgelegde gevangeneskap moet bevry. Geen prys sal te hoog durf wees nie. Daarna sal ons 'n effektiewe taakmag op die been moet bring sodat ons, soos Israel, die sinnelose moorde op ons burgers kan wreek. Daar is vir ons geen ander alternatief nie – slaan baie seerder terug!
Ons volksgeskiedenis maak telkens melding van strafekspedisies wat misdadigers gaan uitwis het. Sulke optredes het rowers tweemaal laat dink alvorens hulle rooftogte uitgevoer het. Let egter daarop dat hierdie strafekspedisies altyd verdedigend van aard was. Swartes het nooit met ‘n plaaslike blanke mag kennis gemaak wat hulle vrede bedreig het nie. Die Boere se ferm optredes was altyd verdedigend van aard. Daar is nie een aangetekende geval waar Boere aanvalle geloods het ten einde ander mense se vee of besittings te roof nie. Na die slag van Bloedrivier het die Voortrekkers bv. nie op die Zoeloes se eiendom beslag gelê nie. Sarel Cilliers en sy manskappe het eerder gesê: "Ons wil nie julle goed hê nie. Laat net ons goed op ons plek met rus!” Dingaan is na behore gestraf en geen wrok is verder teen die Zoeloe-volk gekoester nie.
In skerp teenstelling hiermee was Brittanje se dryfveer in Suid-Afrika imperialisme, kolonisering en 'n onbeskaamde roof van Boere-eiendom. Selfs die Zoeloes het onder die Britse landrowery deurgeloop! Nadat die Britte die Zoeloes tydens die slag van Rorkes Drift verslaan het, is hulle van hulle grond beroof.
Dis tyd dat die Boerevolk sterk weerstand moet begin bied en onverbiddelik vanuit wettige verdedigingstrukture teen die magte wat hom wil vernietig begin optree. Geen mooipraat, soebat of smeek sal swartes van gedagte laat verander nie. Hulle sal bly moor en plunder. Swart leiers kan maar allerhande mooibroodjies in die media bak; hulle sal nooit van hulle ingeslane weg afwyk nie.
Die Boerevolk sal deeglik moet besin en wegbeweeg van die valse toegeeflikheid teenoor alles en almal wat hom benadeel. Ons durf nie langer opsy staan en toelaat dat bose magte amok maak nie. Ons was lank genoeg té geduldig, té lydsaam en té verdraagsaam jeens plunderaars.
Die misdaadsituasie sal ingrypend verander indien ons begin terugslaan ter beskerming van ons eie. Ons is dit immers aan ons volksgenote verskuldig. Daar moet 'n einde aan die onverstoorde plundering van ons volk se kultuursimbole en kultuurerfenis gemaak word. Ons sal nooit uit wraaklus optree nie, maar soos Israel, dit wat vir ons kosbaar is, met woord en daad beskerm.