Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Here, sal U my asseblief my onvergewensgesindheid vergewe? U weet hoe ek sukkel om mense wat my te na kom van harte te vergewe – en selfs kry ek dit reg kan ek dit nie vergeet nie. Help my asseblief ook om vergifnis te aanvaar van die mense teenoor wie ék skuldig staan. Dankie dat U my baie meer as 70 maal sewe vergewe!
WAT BINNEKORT GEBEUR
Dit is tog interessant hoe Siener van Rensburg dinge wat nou besig is om te gebeur, gesien het. Siener het dikwels van die smeltkroes gepraat – wanneer hier groot chaos en geweld uitbreek. Ons weet dat wanneer Eskom finaal ineenstort dit net ‘n dag of twee sal wees voor massas honger swartes begin plunder en alles wat hulle kan afbrand. Dit is die geleentheid waarvoor die Geldmag gewag het. Soos 'n lid van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) geantwoord het op 'n vraag van 'n Suid-Afrikaanse joernalis wat tydens 'n NAVO-Veiligheidskomiteevergadering gevra het of die VN betrokke sal wees as onbeheerbare anargie in Suid-Afrika uitbreek:
"Nee, want die VN is self so onstabiel dat hulle nie in staat is om 'n krisissituasie te stabiliseer nie. Wanneer Suid-Afrika in chaos verval stuur ons onmiddellik 'n NAVO-taakmag in om die situasie te stabiliseer en dan beheer van die land oor te neem met 'n interim-regering, en julle Blankes sal maar daarmee vrede moet maak, óf die gevolge dra..."
Volgens 'n dokument wat in 2002 gesirkuleer is, het die Afrikaner Broederbond (vanaf 1994 genoem Afrikanerbond) in 1994 reeds oor 'n volledige geheime plan beskik om weer beheer van die land te neem. Sodra die land in swart chaos is met talle strukture afgebrand, sal 'n sterk VN-taakmag dus in samewerking met Amerikaanse magte, die orde kom “herstel” en dan die beheer in die hande van die Afrikanerbond plaas.
Uit die aard van die saak sal die verraderlike Afrikanerbondregering by die Eenwêreldregering ingeskakel wees wat die volk sy Christelike geloof sal kos.
Dit verg geen verbeelding om te glo dat die Afrikanervolk nie die liberale Afrikanerbond as regering sal verwelkom nie en daarom 'n volskaalse rebellie organiseer. Siener het dit die Tweede Rebellie genoem – die 1e het in 1914 plaasgevind.
Siener het ook verduidelik dat hy met 'moframme' die Afrikaner liberale politici bedoel, nie die swartes nie. Siener sien hoe die swart regering tot niet gaan, en hy sien ook hoe die liberale regering tot ‘n einde kom wanneer Duitsland vir ons oorlogswapens bring:
“Die parlement breek op, dan breek hy weer op, dan begin dinge vinnig gebeur. Boere loop in en uit hul huise. Hulle hoede hang in hul oë en hul koppe hang laag. Ek sien kolle op hulle oë wat soos pêrels lyk. Dan sien ek Hosea 4:16 voor my verskyn: 'Want Israel is wederstrewig soos 'n wederstrewige koei; nou sal die Here hulle laat wei soos 'n lam in die oop veld.'”
Dan kom die volk in opstand en begin rebelleer. Siener sê: “Dis omdat hulle oë oopgegaan het, die smeltkroes verby is, maar die finale suiwering moet nog plaasvind. Daarvoor sal die volk dinge in eie hande moet neem, sy vlag in bloed doop.”
Ons kan dus van die veronderstelling uitgaan dat die Tweede Rebellie of te wel die Finale Vryheidstryd teen die Afrikanerbondregering en sy meelopers gevoer sal word aangesien die geveg teen die swart massas verby sal wees. Intussen sal die Boere probeer om ‘n eie regering saam te stel maar, Siener voorspel: “ Ons sal uiteindelik aan bewind kom want ek sien 'n Boere-veldskoen en 'n grasdakhuis. Maar vóór daardie dag aanbreek wag daar 'n donker tyd op Suid-Afrika. Dit sal in hierdie tyd wees dat leiers ook halsoorkop gaan poog om 'n nuwe regering tot stand te bring maar dit sal nog nie die Boere-regering wees nie want daarvoor is die twis en tweedrag nog te groot. Dit sal in daardie tyd wees dat die getroue Afrikaners met sy rug teen die muur veg en dit sal lyk of daar geen hoop meer vir hom is nie.”
Maar Siener het ook gesê: “My raad is: veg, al veg julle ook met jul rug teen die muur! Julle sal anders veg as wat ek geveg het, en daar sal baie meer van julle wees. Maar ons sal uiteindelik aan bewind kom want ek sien 'n Boere-veldskoen en 'n grasdakhuis!”
Mag die God van ons volk ons die moed van oortuiging gee om die stryd voluit te stry, eers deur die donker tyd van barbaarse anargie en dan tot aan die einde van ‘n laaste rebellie sodat ons nie net vry sal wees van swart terroriste-bendes nie maar ook vry van verraderlike Afrikanerleiers wat hulle siel aan Mammon verkoop en ons daardeur verkneg het.
Deur die gesigte wat die Here aan Siener gegee het, sê Hy vir ons: Ek laat vaar nooit die werk van my Hande nie. Dit wat Ek aan die suidpunt van Afrika begin het, sal Ek klaarmaak.