NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Halfhartigheid is een van ons grootste sondes. In halfhartige bekering sterf die ou mens maar staan weer op. In ware bekering met die krag van die Heilige Gees sterf die ou mens en die nuwe mens staan in Christus op. Satan probeer hard om ons in eie krag te laat opstaan sodat ons na hom kan terugkeer in sonde. Gee aan die duiwel geen plek en bely en laat staan voor die Here elke dag opnuut in sy krag.

BLANKE VERSET

VOLKSSTUDIES (1/6)

Lees reeks by Volksstudies

Ds. André van den Berg

6.1  ‘n Noodlottige eksperiment

Spyt kom altyd te laat as ‘n mens nie leer wat om betyds te vermy nie.   Die Boerevolk is 'n lewende getuigskrif van wat met 'n volk gebeur as hy sy verraaiers nie betyds vasvat nie.   Politieke verraaiers en kerklike volkssaboteurs het ‘n verstikkende duisternis oor ons eens sonnige vaderland laat daal.  Alles het begin toe hulle volksgenote aangemoedig het om hulle lotsgebondenheid met die swart gemeenskap te aanvaar.  Dit sou volgens hulle hemel op aarde vir ons land bring. Net die teenoorgestelde het gebeur.  Hierdie noodlottige eksperiment wat die hel aan ons voete laat losbars het, het ons ons vryheid gekos!

Maar is dit neusie verby met die Boerevolk?  Nee, waar daar ‘n wil is, is daar altyd ‘n weg.   Die Boerevolk is slegs tydelik verlam, maar het nie gaan lê nie.  Die voorlopertekens van 'n oplaaiende gees van verset word by die dag al hoe duideliker. Wanneer 'n rivier se watervlak skielik styg en ontwortelde plante begin verbyspoel, is dit 'n duidelike teken dat vloedwater oppad is.

Die ANC is besig om ‘n deksel sonder ontsnapklep op 'n stoompot vas te skroef.  Dit gaan een of ander tyd ontplof.

Dat die Boerevolk nog nie tot daadwerklike verset oorgegaan het nie, moenie aan magteloosheid toegeskryf word nie.  My volk is alles behalwe magteloos.  Die tyd van ons bevryding is voor die deur waarna die verraaiers tot verantwoording opgeroep sal word om hulle verdiende te ontvang!

6.2  Buitelandse begrip

Ons moenie dink dat die buiteland geen begrip vir ons vryheidsideaal het nie.  Daar is verrassend baie begrip daarvoor, veral diegene van hulle wat self met swart immigrasie, hetsy wettig of onwettig, kennis gemaak het.  Swartes is besig om talle Europese lande hoofbrekens te besorg.  Moet dus nie dink dat daardie buitelanders wat so voor die ANC-regering kruip, die gevoel van hul breë bevolking verteenwoordig nie!

6.3  Geen versoening nie

Die beeld van versoening wat die ANC aanvanklik voorgehou het, was misleidend.  Ná die magsoorname het die ANC onmiddellik sy ware kleure begin wys.  In plaas van versoenend op te tree, het die swart regering ‘n ongeduld en onverdraagsaamheid teenoor behoudende volksgenote begin openbaar.  Almal wat geweier het om deel van ‘n kunsmatige, vaal, identiteitlose reënboognasie te word, is as vyand gebrandmerk.

Dit was gou duidelik dat die ANC hom tot ‘n outokratiese gelykmakingsproses verbind het.  Hierdie proses lei altyd onafwendbaar tot ‘n tirannie en ‘n magsuitoefening wat die Bybel as hoogste normbepaler verwerp.   Die meeste Afrikalande gaan hieronder gebuk.  Zimbabwe is seker die sprekendste voorbeeld hiervan!

6.4  Dis tyd om op te tree

Swart vervolgsug mag nie langer geduld word nie.  Die verfoeilike optredes van die Waarheids-en Versoeningskommissie (WVK) sal ons nog lank bybly.  Hulle is telkens die geleentheid gebied om in die naam van reg en geregtigheid wraak uit te oefen.  Die swart voorsitter was behoorlik lighoofdig van vervolgsug, sy uitspattige ampsdrag ten spyt!

Ons durf nie langer 'n houding van wag en kyk wat gaan gebeur inneem nie.  Die tyd het aangebreek om op te tree! Gehaltebestaan moet vir ons belangriker as blote oorlewing wees.  'n Volk se grootheid lê o.a in sy wil om te lewe. Daaraan moet hy iets doen.  'n Volk wat maar net toegee, prysgee en weggee, het uiteindelik niks meer oor om voor te sterf nie, maar ook niks om voor te leef nie.

As ons volk bv. 'n honderd jaar gelede besluit het om net rustig voort te gaan en onder Engelse oorheersing te probeer oorleef, sou ons niks gehad het om vandag te herdenk nie.   N.P van Wyk-Louw het gesê dat dit nie rampspoedig hoef te wees indien 'n volk vertrap en sy regte misken word nie.  Wat wel rampspoedig sal wees, is dat indien dit gebeur, 'n hele geslag verby gaan sonder om daarteen in verset te kom!

Die ANC voer tans nog 'n lae intensiteitsoorlog teen ons.  Elke denkbare terrein van ons volkslewe kom onder skoot.  Onaanvaarbaarhede het die gangbare verloop van sake geword.  Die wildernis wat dit veroorsaak word deur die ANC as paradys gesien.  Dit laat ons land terugsak in dieselfde chaos waaruit die koloniale moondhede Afrika jare gelede probeer red het.

Indien daar nie 'n spoedige ommekeer in hierdie ellendevaart kom nie, gaan die toekoms vir ons baie donkerder word.  Ons sal die verfoeilike optrede van vervolglustige onopgevoedes met mag en mening moet begin teenstaan. Reg is kosbaarder as vrede!  Ons durf nie langer die prooi van vertwyfeling en onsekerheid wees nie.  Ons moet God bid om ons te help teen die onheilsmag wat Afrika se son nie oor ons Boerevolk wil sien skyn nie.

Slotopmerking

Ons durf parasietkulture nie langer herberg nie.  Ons moet ophou om mense wat ons volk uitmergel vet te voer.  Niks doen ‘n land soveel skade as mense wie se behoeftes groter is as hul vermoë om dit te bevredig nie.  Indien sulkes nie betyds gekeer word nie, sal hulle ander se volksstrukture en kulturele bates begin plunder.

Prof.Carel Boshoff het by geleentheid gesê dat daar genoeg aanskouingslesse in die geskiedenis is om te weet dat etniese minderhede nie langdurig in een staat gehuisves kan word nie.  Selfs wrede onderdrukking kan nie teen etniese kragte standhou nie en 'n klein minderheid kan 'n staat onregeerbaar maak.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1253 gaste aanlyn