NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Is jou lewe donker?
“Kom, huis van Jakob en laat ons wandel in die lig van die Here!”
(Jes.2:5)

BLANKE UITWISSING IN SA

Francois het aan Gelofteland geskryf en met reg sy bekommernis uitgespreek oor die behoud van ons blanke ras in Suid-Afrika. Hy skryf dat hierdie aanslag op ons volk 'n stil, koelbloedige Volksmoord is wat net elke dag feller deur die Boervolk se vyande toegepas word. Hieruit word dit duidelik dat meer blanke Afrikaners die waarde van vooruitskouinge deur politici en ander ingeligtes begin aanhaal en sien dat daardie perspektiewe korrek was. Die blanke in Suid-Afrika staan op die punt van uitwissing as gevolg van ekonomiese redes sowel as die nasionale volksmoord wat lankal nie meer ‘n lae intensiteit-oorlog is nie; ons moet dit net besef.

Lees wat vroeër jare gesê is oor hierdie onderwerp asook ander aktuele aanhalings hieronder:

“Suid-Afrika se blanketal het reeds gedaal tot onder 2 miljoen.”

CIA - 2014

 

“By gebrek aan korrekte statistiek is dit meer waarskynlik dat Suid-Afrika tans ‘n bevolking van oor die honderd miljoen het in ag genome die miljoene onwettige immigrante van ander swart Afrikastate.”

Mike Schusler, SA Ekonoom.

 

“Wit mense maak op die oomblik ’n beraamde 8% van die totale bevolking uit. Wanneer voortgesette wit veroudering en toenemende vlakke van emigrasie in aanmerking geneem word, kan dié persentasie teen 2040 tot tussen 1% en 3% daal. Die implikasies vir die ekonomie en beleide van SEB en grondhervorming sal ingrypend wees.”

Dr Frans Cronjè, Uitvoerende bestuurder van die SA Instituut vir Rasseverhoudings.

 

"In a multi-racial society where power must eventually be transferred into the hands of the numerically stronger Bantu, not only the White, but also the Coloured and Indian will go under. Over time even the Bantu masses will not benefit because on the strength of what has happened elsewhere in Africa, it must be taken into consideration that South Africa will develop into an autocracy or dictatorship. On account of their lack of ability to manage a complicated administration, the country will moreover administratively and economically be destroyed and for everyone - White and Coloured - end in chaos".

Dr. H.F. Verwoerd.
BRON: Hendrik French Verwoerd South Africa's Greatest Prime Minister page 4. Author: Stephen Mitford Goodson

"Die Swart kommunistiese bestel sal in duie stort omdat dit nie oor die duursaamheid van die belangrikste twee voorwaardes beskik nie naamlik ’n:
* groeiende ekonomie, en
* respek vir wet en orde.

“Dat dié bestel inmekaar sal stort, is een van die sekerhede van die toekoms. So ’n ineenstorting sal met groot bloedvergieting en geweld gepaardgaan. Ons moet ons voorberei vir wanneer al hierdie dinge in duie sal stort.”

- Jaap Marais (HNP leier 1977 – 2000

“Ons senior bestuurslede bid dat niks meer van die huidige infrastruktuur ineenstort nie. Dit kan tot ’n algehele netwerk-ineenstorting lei,” het Tshediso Matona, Eskom-hoof, vandeesweek aan geskokte sakeleiers gesê.

Die land is op die rand van ’n algehele ineenstorting van die kragnetwerk, het Matona volgens Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI), op ’n inligtingsessie Maandag laat blyk."


Eskom sukkel reeds met twee ernstige probleme: die ontploffing op 30 Maart verlede jaar wat die drukketel van Duvha se eenheid 3 vernietig het en die ineenstorting van ’n steenkool silo by die Majuba-kragsentrale in Oktober. Albei gaan jare duur om te herstel. Dit het ook Dinsdag aan die lig gekom dat Eskom laat verlede jaar sy reëlings vir ’n aanskakelproses ná ’n algehele krag ineenstorting hersien het en met groot elektrisiteitsverbruikers nuwe reëlings getref het oor wat van hulle verwag word wanneer dit gebeur.

“AGRIBEE en die uitwis van die blanke ras
In hierdie kontroversiële dokument is die totale oorname van Suid-Afrika tot in die fynste besonderhede beskryf op grond van die Freedom Charter reeds vyftig jaar gelede. Nou, ná 50 jaar, word die grondroof tot praktiese uitvoer gebring soos in die Freedom Charter vasgelê, deur middel van AGRIBEE. Daar moet goed verstaan word dat daar nie beplan word om slegs die landbougrond van die boer te roof nie. Ook die eiendom waarop elke stedeling woon, sowel as ál sy ander eiendomsbates, is by hierdie roofaksie ingesluit. Dan moet ook onthou word dat die uiteensetting van persentasies vir grondontneming soos in AGRIBEE, nié die uiteindelike mikpunt van die staat is nie. Dit is maar slegs die aanloop tot finale onteiening en derhalwe tot etniese suiwering, of te wel ras-uitwissing, of gestel blanke ras-uitwissing!"

Jeanette Koekemoer – medeskrywer van Die Freedom Chater – Bloudruk vir Blanke Volksmoord.


   

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 686 gaste aanlyn