NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die moderne mens praat deesdae baie meer openlik oor vroeëre taboes – seksualiteit, hartsgeheime ens. Maar praat oor die dood en oor sterwe, dan droog die geselskap op – is dood vir mense 'n verskrikking? Dit hoef nie te wees nie! Ons gaan in die wonderlikste harmonie in nuutopgestane liggame saam met God en Jesus en ál ons geredde geliefdes vir ewig kuier!

WAT MOET MENS VAN SJINA GLO?

“China’s been ruled by a brutal, authoritarian regime, a communist regime since 1949. For several decades, we thought the regime would become more like us through trade, scientific exchanges, diplomatic outreach … (but) that didn’t happen.

“We greatly underestimated the degree to which Beijing is ideologically and politically hostile to free nations. The whole world is waking up to that fact.” –Die Staatsekretaris van die VSA, Mike Pompeo

Die Covid-19 gebeure het aan die Westerse wêreld opnuut die geleentheid gegee om Sjina in die spervuur te plaas, soos die irrasionele uitlating van Mike Pompeo die pas afgelope week getuig. Met die propaganda-masjien van die Weste wat in snelrat is word Sjina beskuldig as sou hy kop in een mus met die WGO is, die besonderhede en veral die gevaar van die virus aan die wêreld verswyg het, en word sommer in die proses ‘n klomp ou koeie uit die sloot gegrawe – soos dat dit te alle tye te wagte kan wees van ‘n diktatorskap en ‘n kommunistiese staat. Dis nou dieselfde Weste wat graag produkte in Sjina laat maak maar ook koop wat in Sjina vervaardig word.

 

Maar wat is die waarheid oor Sjina? Wel, mens kan maar net reageer op dit wat jy sien en weet en die res is pure spekulasie. Op Maroelamedia se webwerf raak Jaco Kleynhans ’n groot potvol kwyt oor Sjina maar lewer mens kommentaar word jy, soos wat Google en Facebook maak, eenvoudig geïgnoreer of gesensor. So bou die webwerf ‘n reputasie vir debat slegs vir diegene wat in pas is met hulle denke – wat maar eintlik ook deel van die hoofstroom is, soos hulle base.

Sjina met sy 1,4 biljoen mense is weliswaar ‘n outokrasie waar die Kommunistiese Party die absolute hef in die hand het. Maar Sjina het, in plaas daarvan om die verouderde mislukking van sosialisme na te volg, kapitalisme ingevoer en klem gelê op die opheffing van sy mense, produksie, infrastruktuur en die uitreik na ander state, veral na Afrika. So skryf die politieke kommentator, William Engdahl:

“In November 2006, Beijing hosted an extraordinary summit of 40 African heads of state. They literally rolled out the red carpet for the heads of among others Algeria, Nigeria, Mali, Angola, Central African Republic, Zambia, South Africa and Sudan.

China signed an oil deal, linking the Peoples’ Republic of China with the continent’s two largest nations – Nigeria and South Africa. China’s CNOC would lift the oil in Nigeria, via a consortium that included South African Petroleum Co. giving China access to what could be 175,000 barrels a day by 2008. The $2.27 billion deal gave state-controlled CNOC a 45% stake in a large off-shore Nigeria oil field. Previously, Nigeria had been considered in Washington to be an asset of the Anglo-American oil majors, ExxonMobil, Shell and Chevron.

Die VSA se antwoord op Sjina se invloed in Afrika? Wel, in Soedan is Omar Al-Bashir tot ‘n oorlogsmisdadiger verklaar en volgens die VSA moet hy teregstaan voor die Internasionale Strafhof vir oorlogsmisdade. Dis nou ‘n hof wat Amerika self nie erken nie! So is Al-Bashir deur Amerikaanse druk onttroon in ‘n staatsgreep en is sodanige onrus in Soedan geskep dat Suid-Soedan afgeskei het van Soedan; dit terwyl afskeiding (sesessie) juis nie juis aanklank in die internasionale reg vind nie!

Wanneer mens na die Covid-19 “pandemie” kyk is dit eweneens interessant dat die VSA deur middel van die Rockefeller-stigting ook vir Sjina geteiken het. So skryf Engdahl:

“The deadly or crippling Anglo-American Pharmaceutical drug system has been developed over decades to use medical drugs to literally weaken whole populations, referred to by them as “herds.” The entire vaccine and drug industry almost without exception in the US, UK and Switzerland and Japan has been developed since World War II as a vital part of the eugenics agenda of the Rockefeller family circles of the Anglo-American establishment. Responsible persons concerned with the future health of the Chinese people would do well to examine this highly strategic form of warfare.” 

Sjina spandeer omtrent 10% van wat die VSA op wapens spandeer. Daar is dus geen sprake van Sjinese aggressie nie. Feit is dat die VSA Sjina feitlik omring het met militêre basisse en dat dit die VSA is wat al die aggressie opwek deur sy doen en late. Ten spyte dus van die bewyse tot die teendeel word Sjina as die grootste gevaar vandag vir die VSA en die Weste beskou. So verklaar Donald Trump onlangs:

“...he would focus on China as the country’s greatest threat, saying Beijing was determined to supplant the United States’ superpower position.”

U sien, dit gaan daaroor dat Sjina die VSA wil onttroon as die enigste supermoondheid in die wêreld. Maar kyk mens na die rekord van skending van menseregte en vernietiging van state dan vind jy duidelike bewyse dat Sjina nie naastenby doen soos die VSA nie. Het Sjina ‘n staat soos Irak vernietig? Het Sjina vir die wêreld gelieg soos die VSA oor die 9/11-gebeure? Het Sjina Afghanistan onder valse voorwendsels ingeval en opium uitgevoer om mense te verslaaf? Het Sjina ander state se leiers en generaals in hulle eie state vermoor soos wat die VSA male sonder tal doen? So, wie hou werklik die gevaar vir wêreldvrede in?

Intussen is Sjina besig met een van die grootste projekte wat die wêreld nog gesien het, die sogenaamde One Belt One Road initiative (OBOR). Dit sluit in spoorlyne, snelweë, hawens en ander infrastruktuur wat state deur die ganse Europa en Asië sal verbind soos nog nooit te vore nie. Is dit gevaarlik? Ja, net vir so ver dit die VSA sal onttroon as die wêreld se supermoondheid!

In plaas daarvan dat die VSA klem lê op sy eie infrastruktuur (wat uitmekaar val) en die ophef van sy eie mense (wat skandelik nagelaat word), word dit beheer deur banke wat oorheersing in die finansiële wêreld soek met geen onderbou van produksie en vervaardiging nie.

Toenemend draai ander state hul rug op die VSA soos wat Japan, Suid-Korea en Australië nou besig is om te doen. Weer eens was Amerika se antwoord om hierdie state met sanksies te dreig. Dus, jy mag net bande met die VSA hê en nie ook met Sjina nie.

Maar terug by die “pandemie”. Aldous Huxley het reeds in 1961 geskryf:

“There will be, in the next generation or so, a pharmacological method ofmaking people love their servitude, and producing dictatorship without tears, so to speak, producing a kind of painless concentration camp for entire societies, so that people will in fact have their liberties taken away from them, but will rather enjoy it, because they will be distracted from any desire to rebel by propaganda or brainwashing, or brainwashing enhanced by pharmacological methods. And this seems to be the final revolution.”

Huxley, moet bygevoeg word, was deel van die elite wat hierdie onderdanigheid beplan het en is bekend vir sy boek Brave New World. Hierdie beplanning om die mensdom as slawe van die Nuwe Wêreldorde aan te hou is nie vanuit Sjina gedoen nie, maar vanuit Amerika. Bill Gates, die WGO en die John Hopkins Universiteit (die beplanners van die Covid-19 fiasko) is Amerikaans-gesentreerd.

Sjina moet deur middel van propaganda tot die muishond van die wêreld verklaar word want dit bedreig Amerikaanse belange. Skielik is Islam nie meer die gevaar nie, maar Sjina!

Intussen kan die VSA nie eers sy eie land en mense in bedwang hou nie. In Minneapolis sien ons hoe geweld hande uitgeruk het. Dit het boonop na ander stede versprei. Soos ‘n veldbrand. Dit getuig van die innerlike verdeeldheid in die VSA. Daarbenewens is meer as 40 miljoen Amerikaners werkloos weens die “lockdown” aldaar. Vir die 10e week agtereenvolgens het minstens 2 miljoen mense hulle werk verloor in die VSA. ‘n Kwart van alle werkgeleenthede in die VSA is in net drie maande uitgewis. En hoe lank sal die VSA dit kan bekostig om $600 per week aan werkloses te betaal? Huisverkope het met 35% geval en bestellings vir duursame goedere met 20%. Daar word beraam dat 25 000 besighede in 2020 hulle deure in die VSA sal toemaak.

Dus, deur propaganda word Sjina skielik van alles en nog wat beskuldig. Maar waar is die bewyse? Ook oor die virus is daar geen bewyse dat Sjina die sondaar is nie, maar is daar juis groot vrae oor wat die VSA aangevang het en of die vingers nie juis dalk na die VSA moet wys nie.

Wat maak Sjina van die huidige Amerikaanse aggressie? Op 29 Mei 2020 het die South China Morning Post (SCMP) ‘n afgetrede militêre strateeg, generaal Qiao Liang aangehaal. Hy het Sjina aangemoedig om die Amerikaanse aggressie ewewigtig te begroet:

“When you are facing off a gang in a fight, you must first bring down the biggest guy and other opponents will be intimidated. We need to prioritize in the face of this formidable opponent. We should not distract ourselves by tackling weaker opponents for self-consolation.”

“Arm-wrestling with the US is the least wanted but most urgent business we have to do now.”

Reeds is kennis geneem dat die tegnologiese reus Huawei ‘n groot bedreiging vir die VSA inhou en word ‘n oorlog gevoer om die selfoonreus in ‘n swak lig te plaas. Ondermeer is die hoof-finansiële beampte deur die Amerikaners in Kanada gearresteer, iets so ongewoon dat mens net verstom is dat die Westerse media selfs daaroor swyg, maar ‘n reuse ophef maak oor die Amerikaansgeleide opstande in Hong Kong.

Die Nuwe Koue Oorlog word nou ingevoer; een tussen Amerika en sy kwynende bondgenote aan die een kant en Sjina en sy opkomende bondgenote aan die anderkant. Amerikaanse propaganda gaan kwalik daarin slaag om die Sjinese reus hok te slaan, want anders as met die vorige Koue Oorlog is die ekonomiese beleid wat Sjina volg, nie die Russiese (USSR) mislukking van sosialisme en isolasie nie, maar van produksie, vooruitgang, uitreiking en samewerking, tegnologiese uitbreiding, opheffing van mense en ‘n kundige diplomatieke korps wat draaie om die VSA hardloop.

Ons kan Kommunisme kritiseer tot vervelens toe. Maar as die Weste se eie morele basis verrot is soos dit tans is, gaan dit ons nêrens bring nie. Ons gooi klippe na Sjina terwyl ons in ‘n glashuis woon; een waarvan die fondamente onherstelbaar gekraak het.

As Westerling wil mens instinktief kant kies vir die VSA maar dit waarvoor die VSA staan regverdig dit nie meer nie. Hoe sal ‘n korrupte en vervalle VSA die Sjinese reus stuit? Die damwal is onherstelbaar gekraak en die fondamente uitgevreet…

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1180 gaste aanlyn