NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die eenvoud van die Bybelse evangelie is op elke mens van toepassing: Wie glo sal gered word en hemel toe gaan.  Wie nie glo nie, sal veroordeel word en hel toe gaan! Dis werklik presies so eenvoudig.

ISRAEL ERKEN NOU SY OORLOG TEEN SIRIË

                                                                                    Dr Danie Theron

Kommentators buite die hoofstroom het lankal met gesag aangevoer dat Israel ‘n oorlog teen Sirië voer en ook betrokke is by die huidige oorlog wat die VSA teen Sirië voer. Dit is hewig ontken. Hierdie kommentators is as “conspiracy theorists” afgemaak.

Nou het die uittredende bevelvoerder van die Israelse weermag, Gadi Eisenkot, openlik erken dat Israel wapens aan “rebelle” verskaf en dat Israel lank reeds “an invisible war” teen Sirië voer. Hy maak melding van “thousands of attacks”.

Sirië het ook vir jare beweer dat Israel wapens aan terroriste in Sirië verskaf, maar daarop is geen ag geslaan nie.

Die Sunday Times van Londen het soos volg berig:

Eisenkot acknowledged for the first time, however, that Israel had supplied rebel groups in the border area with light weapons for “self defence”. Israel was a hidden player on a crammed battlefield.

Israel is ook baie bekommerd dat Trump VSA-soldate uit Sirië gaan onttrek soos Trump onderneem het om te doen. Dit is in Israel se belang dat state soos Libanon, Iran, Sirië en Jordanië gedestabiliseer word ten einde Israel se posisie te verstewig en uiteindelik hierdie gebiede by Israel in te lyf.

Eisenkot het volgens die Sunday Times die volgende onderneming gemaak:

We [Israel] carried out thousands of attacks without taking responsibility and without  asking for credit.

Israel is dus amptelik in ‘n staat van oorlog teen Sirië, maar nòg die VN, nòg die wêreld verroer ‘n vinger teen Israel. Dit is net nog ‘n skending van die Internasionale Reg deur Irael sonder enige gevaar om daarvoor aanspreeklik gehou te word.

Klaarblyklik verkies Israel ISIS bo die huidige regerings wat aan bewind is in Sirië en Iran.

Israel het ook op 25 Desember 2018 ‘n lugaanval op Sirië geloods waaroor feitlik niks in die hoostroom-media berig is nie. Dit sal net Israel wees wat dit op Kersdag doen.

Dit is verbysterend om te sien hoe ‘n land wat in vrede geleef het en waarvan die president Bashir al-Assad duidelik sy land probeer opbou het, op aandrang van Israel aan flarde gebombardeer word. Ek kwoteer van ‘n skrywe van ‘n gewone Siriese burger om u te laat verstaan wat in Sirië gebeur en hoekom:

I am Syrian ... living in Syria in the middle of everything. We have seen horrors. It was never a revolution nor a civil war. The terrorists are sent by your [USA] government. They are al Qaeda,Jahbat, al Nusra,Wahhabis, Salafist, Taliban, etc. and the exgtremist jihadists sent by the West, Saudia, Qatar and Turkey. You ... are supporting al Qaeda and leading a proxy war in my country. The majority here loves Assad. He has never committed a crime against his own people. The chemical attack was staged by the terrorists helped by the USA. Everyone knows that here.

We were all happy in Syria: we had free school and university education available for everyone, free healthcare, no CMO, no fluoride, no chemtrails, no Rothchild IMF-controlled bank, state controlled bank which gives 11% interest, we are self-sufficient and have no foreign debt to any country or bank.

Die skrywer het ‘n beroep op die mense van die VSA gedoen om hulle regering tot sy sinne te roep, maar tevergeefs. Die oorlog was van buite af geïnstigeer. Dit is ‘n misdryf ingevolge die internasionale reg – ‘n misdryf teen die mensdom! Dis verder ‘n massamoord (‘n ‘holocaust’), ‘n verdere internasionale misdryf.

Honderde duisende burgers van Sirië het gevlug – meeste na Europa. Dit is ‘n barbaarse oorlog waar koppe afgekap, kele afgesny en babas verkrag word. Dit geskied onder Amerikaanse beskerming en met hulle aanmoediging.

‘n Kriminele kaboel maak hieruit miljarde. Gesinne is uitmekaar geskeur, derduisende dakloos, nog meer werkloos. En die VSA buig en Israel spog daaroor.

Wanneer gaan die wêreld tot sy sinne kom?

ISRAEL ONTKEN NOU SY OORLOG TEEN SIRIë  (70)

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    _____________________

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

  •                                                                        ______________

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel

    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1070 gaste aanlyn