KULTUUR- DAGBOEK 14 JUNIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1912: Lees in hoofartikel oor die stigting van die Unie-Verdedigingsmag.

2. 1943: Die stigting van die Vrou- en Moederbeweging van die ATKV het meegebring dat vroue die eerste keer kon inskakel as lede van die SA Spoorweë. Lees in hoofartikel meer hieroor.

3. 1977: Lees in hoofartikel oor die Afrikaanse Taalmonument aan die suiderhang van Paarlberg wat aan die staat oorhandig is.