Lees volledig by Kultuurdagboek
1. 1803: 'n Maandelikse posdiens word in die Kaapkolonie tussen Kaapstad en Algoabaai (nou Port Elizabeth), Oos-Kaap, ingestel.
2. 1883: Die Kaapse parlement word die eerste keer in Nederlands toegespreek deur JRG Luttig. Lees hieroor in hoofartikel
3. 1705: Meer in hoofartikel oor Adam Tas se dagboek.