KULTUUR- DAGBOEK 13 MEI

Lees volledig by Kultuurdagboek

1781: Piet Retief is op hierdie dag gedoop. Sy trotse ouers, Jacobus en sy vrou Deborah het op 13 Mei die vyfde van hul kinders met die naam Pieter gedoop. Piet Retief was die vyfde van tien kinders gebore uit die huwelik van Jacobus en Deborah. Hy word later Voortrekkerleier en slagoffer van Dingaan se krygers op 6 Februarie 1838.  Lees volledig oor moord by KULTUURDAGBOEK 6 FEBRUARIE