Die Slag by Tweebosch: die republikeinse burgers onder bevel van genl Koos de la Rey verslaan lort Methuen se magte tussen Tweebosch en Klipdrift naby Sannieshof (Wes-Tvl) in 1902 tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) stel in 1931 'n komitee saam om 'n volksangbundel tot stand te bring.