KULTUURDAGBOEK 30 JANUARIE

Britse soewereiniteit oor die Oranjeriviergebied word in 1854 met 'n proklamasie prygegee.

Dr Max Theiler, mediese navorser en seun van die stigter van Onderstepoort Veeartsenykunde Navorsingsinstituut buite Pretoria, sir Arnold Theiler, is in 1899 in Pretoria gebore. Hy is die eerste Suid-Afrikaner wat die Nobelprys ontvang het en wel vir sy suksesvolle entstof teen geelkoors. Daardie tyd is die Nobelprys nog uitgedeel vir werklike prestasies en nie vir verraad nie...