KULTUURDAGBOEK 27 JANUARIE

Genl JBM Hertzog se mosie vir vrede met Duitsland tydens Wêreldoorlog II word in die Volksraad verslaan in 1940.

Lord Shepstone kom in 1877 met 25 Britse troepe en 'n paar amptenare in Pretoria aan met die oog op Brittanje se anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek.