Willem Adriaan (Wilhelm Adriaen) van der Stel word deur die HOIK van Nederland aangestel as goewerneur aan die Kaap de Goede Hoop in 1699. Hy volg sy pa, Simon van der Stel op in die amp.