KULTUURDAGBOEK 8 JANUARIE

Die Slag by Blaauwberg: Goew-generaal JW Janssens en sy 2 000 soldate kon die Britse magte nie stuit nie en was ná 10 dae verplig om homself oor te gee aan genl Baird.

Die Koöperatiewe Wijnbouers Vereniging (KWV) word met dr Charles Köhler as voorsitter in 1918 in die Kaap geregistreer.