Kol Baden Powell se aanval net noord van Mafeking in Transvaal in 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog, die Slag by Platboomfort, misluk.
Piet Retief en die burgers wat op 6 Februarie by Umgungundluvu vermoor is, se besittings word in 1838 opgeveil en die opbrengs word gelyk tussen Andries Pretorius en die ander burgers in die Trek verdeel.