1837: SLAG BY MOSEGA

KULTUURDAGBOEK 17 JANUARIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

NĂ¡ die mislukte aanval op die Voortrekkerlaer by Vegkop het die Matebeles duisende stuks vee van die Trekkers weggevoer. Drie maande later het Hendrik Potgieter en Gerrit Maritz met 'n strafekspedisie van 107 man, en gesteun deur 'n aantal Basters en Barolongs, Silkaats op 'n verrassende wyse in sy kraal by Mosega aan die Mariko-rivier oorval, duisend stuks vee gebuit en die Matebele verder noordwaarts verdryf.