1900: SLAG BY SYFERGAT

KULTUURDAGBOEK 3 JANUARIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

Een van die kleiner skermutselinge by die Kaaplandse noordgrens nĂ¡ Stormberg op 10 Desember 1899, het by Syfergat plaasgevind toe 'n Boeremag van duisend man deur hoofkmdt JH Olivier gestuur is om Britse stellings by Boesmanshoek te verken.

Die Boere het die polisiekamp by Syfergat aangeval en Loperberg beset, maar Britse versterking uit Sterkstroom het betyds opgedaag en die Boere verdryf.