18 DESEMBER
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) is op hierdie dag in 1929 in Bloemfontein op 'n kongres van bykans 300 Afrikanerkultuurorganisasies gestig met dr NJ vd Merwe as eerste voorsitter. Hierdie organisasie het baie jare met oorgawe die saak van die Afrikaner gedien. Die krake van verraad het egter in die tagtigerjare duidelik word. Soos alle suiwer Afrikanerinstansies is ook die FAK geïnfiltreer en het dit veral na die kommunistiese oorname in 1994 geblom in sy onderdanigheid aan die Swart regime om saam te bou aan die illusie van 'n "reënboognasie".