KULTUURDAGBOEK 23 AUGUSTUS
Lees volledig by Kultuurdagboek
OPSA het eers afsonderlik en later as vennoot in die Suid-Afrikaanse-Operafederasie daarvoor gesorg dat opera in Afrikaans in Johannesburg en elders in Transvaal tot sy reg kom, sodat onder meer die Johannesburgse Stadskouburg met 'n Afrikaanse opera geopen is. Na die stigting van TRUK is dit in 1962 ontbind.