KULTUUR- DAGBOEK 14 AUGUSTUS

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1812: Grahamstad (Oos-Kaap) word op hierdie dag deur goew. John Cradock na die plek waar kol John Graham se regiment gestasioneer is, vernoem.

2. 1875: Lees in hoofartikel oor die stigting van die GRA.

3. 1948: Lees ook meer oor die stigting van die Afrikaanse Studentebond.