KULTUUR- DAGBOEK 29 JULIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1845: Lees in hoofartikel oor die aanlĂȘ van Ohrigstad. U kan ook heelwat meer te wete kom hieroor in die reeks Voortrekker-pioniers  

2. 1869: Die verdrag wat die grens tussen Transvaal en Mosambiek vasstel het uiteindelik na onderhandeling van etlike jare tussen Portugal en die Zuid-Afrikaansche Republliek op 29 Julie 1869 tot stand gekom. In hoofsaak was dit die erkenning van die kant van Transvaal van Delagoabaai as Portugese gebied in ruil vir handelskonsessies van Portugese kant.

U kan heelwat meer te wete kom hieroor in die reeks Voortrekker-pioniers