KULTUUR- DAGBOEK 27 JUNIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1865: Lees in hoofartikel oor die moord op die Pretoriusfamilie, Pieter Pretorius, jonger broer van Andries Pretorius, sy drie seuns, Jan, Albertus en Jacobus, en Andries Smit,  aan die hange van die Drakensberge.

2. 1901: Kapt Jack Hindon, verkenner onder bevel van genl Ben Viljoen, blaas tdens die Tweede Vryheidsoorlog 'n Britse gepantserde trein by Uitkyk-stasie in Oos-Transvaal op.

3. 1987: Die Afrikaanse Protestantse Kerk (APK), 'n konserwatief-behoudende kerk vir blanke Afrikaners in Suid-Afrika, word in die Skilpadsaal in Pretoria gestig nadat lede nie langer met die verraad om die satan te wil dien binne die NG Kerk kon saamgaan nie. Tans het die APK meer as 40 000 lidmate en 252 gemeentes landwyd en in Suidwes-Afrika.