KULTUUR- DAGBOEK 26 JUNIE

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1860: Eerste spoorlyn in SA open. Lees in hoofartikel hieroor.

2. 1892: Die Oranje-Vrystaat-Onderwysersvereniging OVOV) word op hierdie dag in Bloemfontein gestig omdat daar onder die Vrystaatse onderwysers 'n behoefte was aan 'n vereniging om hulle belange te behartig en vir hulle in die bres te tree, en finansiƫle steun te verleen indien nodig.