Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Mense werk met groot ywer om eendag met gemoedsrus af te tree. So het die lewe 'n malle gejaag na geld en goed geword. Dit het ons hele lewe, ook daardie deel wat ons aan God moes spandeer, oorgeneem. Ons het nie meer balans tussen goed vergader (neem) en tyd wat ons tot eer van die Here se Naam moet deurbring nie (uitdeel). God sê aan so 'n persoon in Luk 15:20: "Jou dwaas, in hierdie nag sal hulle jou siel van jou afeis, en wat jy gereed gemaak het, wie s'n sal dit wees?"...
VOLKSHOOP (5)
Adv PJ Pretorius
Lees volledig by Volkshoop - die boek
"Ná die Derde Wêreldoorlog voorsien ons dat die Westerse Wêreld ekonomies en polities vernietig sal word. Die meeste van die Westerse state se infrastrukture (ekonomiese onderbou) sal vernietig wees. Ons verwag dat verskeie Europeërs en Amerikaners juis van die vastelande van Europa en Noord-Amerika sal wegvlug na ander dele waar dit veiliger sal wees. Omrede atoom- bomontploffings bevolkings en welvaart vernietig, sal dit regerings se vermoëns om te regeer, ook vernietig."
Armoede die oorsaak vir nuwe Koue Oorlog
Die vermelde internasionale vraagstukke weeg op die oomblik swaarder veral omrede die hele wêreld tans gedompel is in ’n verarmingskrisis en dit wil voorkom asof die krisis vorentoe gaan vererger weens die feit dat internasionale kapitale bronne minstens oor die mediumtermyn (volgende twee tot vyfjaar) onder druk sal bly as gevolg van oorspandering. Hierdie krisis raak die Armlande (insluitende die ou Sowjetbloklande) die ergste en hulp aan die Armlande is derhalwe baie beperk en prioriteit word verleen aan vinnig groeiende ekonomieë. Armlande word gevolglik armer en ’n uittog ontstaan na kerngebiede. Onwettige immigrasiekrisisse is die voorland van die Ryklande. Plaaslike inwoners word in terme van hulle werksplekke bedreig deur hierdie krisis. Voorts neem misdaad in die Rykstate as ’n gepaardgaande gevolg toe.
Europa loop reeds deur onder immigrasie uit die armer dele van die wêreld. Europa se ligging, vanweë die feit dat hy omring word deur die Islamitiese wêreld, maak hom minder gunstig om Islamitiese afsku en haat vir die Westerse kapitalisme in waarskynlike geweldsvorme te vermy. Die plaaslike gemeenskappe sien die immigrasiedilemma as ’n bedreiging vir hulle bronne van inkomste omrede die immigrante laer besoldiging vra. In verskeie Europese state het die plaaslike gemeenskappe hulle afkeur in dié verband by wyse van betogings aangedui. Die eenwording van Europa (en in besonder die EG se immigrasiebeleid wat per sè in dáárdie groepering, met die uitsondering van Brittanje, toegepas moet word) het grootliks die probleem vererger, aangesien dit nou makliker is om die EG binne te kom. Veral as in berekening gebring word dat die Europese ekonomieë minstens tot die medium termyn onder finansiële druk sal bly as gevolg van aansienlike tekorte aan kapitaal, is dit te wagte dat die situasie in Europa (feitelik elke staat in Europa) stelselmatig meer gespanne gaan raak veral op die maatskaplike/arbeidsterreine. Tot ’n groot mate word daar steeds (sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog) gepoog om die ultra-regses in Duitsland te onderdruk.
Nieteenstaande die feit dat die verbod op vryheid van spraak nog suksesvol op regse partye wat teen Duitsland se immigrasiebeleid gekant is, toegepas word, is Duitse nasionalisme besig om uiteindelik weer te ontwaak. By wyse van die verandering in die stempatroon is hierdie tendens sigbaar. Die neo-Nazi politiek in Duitsland het sedert die afbreek van die Berlynse muur in 1988 ’n Duitse werklikheid geword wat geo-politieke analiste periodiek as belangrik uitgelig het. Hierdie politieke groep het veral sterk steun in die Duitse weermag en in die Duitse sakewêreld. Daar is beslis groot geld agter hierdie politieke groep.
Wat Afrika betref, ondervind hierdie vasteland sedert 1975 ’n voortdurende sosio-ekonomiese agteruitgang en het byna geen ekonomiese ontwikkeling plaasgevind nie. Daarby word Vigs tans as een van Afrika se grootste bedreigingsfaktore vir die 21ste eeu beskou om byna die hele vasteland se bevolking uit te wis. Die verwagting is dat maatskaplike verval in Afrika sal vererger en sterftes teen die einde van die eeu ernstige afmetings sal aanneem. Strategic Investment voorspel dat die wêreld-ekonomie voor sy grootste ineenstorting ooit te staan kom en in die proses (voorspel hy) kan Suid-Afrika in ’n burgeroorlog beland 'after the cheering stops', en dat dit ’n ingrypende invloed op die goudmark gaan hê. Daardeur sal goud ’n groot hupstoot vooruit kry.
Die beplanning van die Derde Wêreldoorlog
Ons het informasie bekom dat die Derde Wereldoorlog reeds in 1976 beplan is en dat die Rothschilds in Londen se hoofkwartier van die Illuminati agter hierdie beplanning sit. As voorspel tot die Derde Wêreldoorlog is die Derde Wêreldskuldkrisis, die energiekrisis, verval van Kommunisme, die val van die Berlynse muur, die opkoms van Neo-nazi politiek in Duitsland en die wapen- opbouprogramme van Irak, Sirië en Rooi Sjina beplan. Die plan was om vir eers die illusie te skep dat die VSA die Koue Oorlog gewen het. Dit sou Amerika nie alleen in die 1990’s tot ‘n mate demilitariseer nie, maar ook besig hou om vrede onder die Amerikaanse vlag te bevorder sodat bykomende fiskale druk toegepas word. Die beplanning maak voorsiening dat die komende Wêreldoorlog in drie fases sal geskied.
- Die eerste fase van die Oorlogplan maak onder meer voorsiening vir ’n ekonomiese ineenstorting van die Westerse ekonomieë, die herlewing van Kommunisme in Rusland, burgeroorloë in verskeie wêrelddele (waaronder Brittanje, die Sowjetunie, Meksiko, Suid-Afrika) en aanvalle op Europa. Die Rothschilds is die groot kapitaalkrag agter die poging tot herlewing van Kommunisme in die Sowjetunie.
Islamitiese Heilige Oorlog as die tema vir die eerste en tweede fase van Derde Wêreldoorlog word voorsien
Die plan het ook voorsiening gemaak vir die opkoms van Saddam Hoesein as die sogenaamde derde antichris. Dit sou die gevaar vir die wêreld inhou van atomiese, biotiese en chemiese oorlogvoering. Gegewe die feit dat Islamitiese fundamentalisme in hierdie nuwe bedreiging ingeweef kan raak, kan dit selfs ’n terroristiese kleur dwarsoor die wêreld kry; ’n Islamitiese Heilige Oorlog. Die Suid- of Armlande kan nou juis binne die Verenigde Nasiestrukture die vermelde potensiële aggressors se arm word in ’n konfliksituasie met die Noord- of Ryklande wat ’n anti-kapitalistiese kleur kan kry. Dit is bekend dat Irak beslag gelê het op Kuwait se goudreserwes toe hy Kuwait in 1990 binnegeval het. Irak is sedert die einde van die Golfoorlog in die geheim besig met ’n militêre opbouprogram.
Futuristies bekyk, bestaan daar genoegsame bewyse om ’n redelike afleiding te maak dat die wêreld na die 20ste eeu grootliks vanweë die verarmingskrisis van die Armlande wat tot op hede nie deur Ryklande aangespreek kan word nie (as gevolg van eie ekonomiese probleme) gebuk sal gaan onder ’n gewelddadige oorlog wat geen landsgrense sal ken nie en in veelheid van faksiegeweld sal ontplof om voedselbronne te beskerm of aan te val.
Die atoombomontploffing op Hiroshima tydens die Tweede Wêreldoorlog leer ons dat dit ’n regering se slaanvermoë en sy vermoë om te regeer vernietig. Dit breek nie alleen ’n staat ekonomies nie, maar ook polities.
Hoewel die VSA se veiligheidsmagte die internasionale veiligheidsituasie goed monitor, is daar rede om te glo dat die Amerikaners die internasionale veiligheidsituasie onderskat. Die Amerikaners is steeds ernstig besig om die wêreld te veramerikaans en is nie naasteby sterk genoeg voorbereid op die komende oorlog nie. Ons voorsien dat wanneer die Kommuniste die oorhand in Rusland kry en besig sou wees om die Sowjetunie te herverenig gaan Amerika hom vir eers daaruit hou. Dit sou die VSA op so ’n verkeerde voet tref dat hy genoop sal word om ’n buitelandse beleid van passiwiteit te volg. Hy sal klaarblyklik in bepaalde wêrelddele Amerikaanse ambassade-personeel uit vreemde state onttrek. Hy sal sy optrede vir eers beperk tot anti-Kommu- nistiese uitlatings.
As kommentaar tot die bovermelde plan meld Volkshoop dat die waarskynlikheid van ’n globale aanval deur Irak en Rusland (wat nie die moontlikheid uitsluit nie van die insluiting van Iran by sodanige alliansie) op die Weste verhoog word juis vanweë die groeiende anti-Amerikaanse en kapitalitiese sentiment sedert die Golfoorlog in 1990/91. Die Sowjetunie en Irak (Sirië) sal die aggressors van hierdie Oorlog wees. Hulle sal hoofsaaklik oor grense heen die aanvalwerk doen.
Volgens dié plan kan verwag word dat sodanige aanvallers eers sal konsentreer op Europa met Duitsland, Brittanje, Italië en Frankryk as prioriteite.
Hierdie aanvalle op Europa is sodanig beplan dat dit sal plaasvind wanneer die vasteland gebuk gaan onder ekonomiese depressie en politieke onstabiliteite. In ’n kort tyd kan bepaalde stede met groot gedeeltes van hulle bevolking uitgewis word. Die Europese Gemeenskapsmark, Lome-konvensie en die Commonwealth sal waarskynlik ontbind, wat op sigself implikasies sal inhou vir die soewereiniteite van die onderskeie regerings in Europa. Eers wanneer die Oorlog na Wes-Europa uitbrei, sal die VSA waarskynlik toetree. Die Amerikaners se finansiële krisis verklein so ’n waarskynlikheid. So ’n waarskynlikheid sal slegs vergroot as die Amerikaners ’n sterk finansiële vennoot soos Duitsland kan vind om sy oorlogpogings te subsidieer.
Ons het reeds gemeld dat namate die vyande van die Westerse Wêreld sy oorhand oor Europa kry, sal die oorlog uitkring na Noord-Amerika. Net soos Europa sal die lande in Noord-Amerika nie oor die nodige slaankrag beskik om hulle volkome teen ’n atoomoorlog te beveilig nie. Indien die lande van Noord-Amerika nie buite hulle landsgrense betrokke sou raak in hierdie Oorlog nie, voorsien ons dat die tydfaktor en die ekonomiese middele om hulle weerbaar te maak, teen hulle gaan tel. Dit word voorsien dat die Sowjetunie en Irak ook groot verliese sal ly. Hierdie lande sal egter te arm wees om as moondhede die wêreld oor te neem. Dit is ook hier wat daar ’n einde aan hulle rolle gemaak gaan word.
Die derde fase van die Derde Wereldoorlog
Die derde fase van die Oorlog maak voorsiening daarvoor dat die Rooi Sjinese as die Supermoondheid sal opstaan wat die Russe en die Irakese moet verslaan. Rooi Sjina gaan vir eers sit en wag totdat die oorlog ver gevorderd is voor hy (insluitend Irak en die Sowjetunie) hulle ekonomiese vermoëns uitput en dan sal hy met ’n ekspansionistiese aanslag kom. Hy kan daarin toetree as aggressor. Indien die Irakese en die Russe reeds in ’n vroeë stadium verslaan sou word, sal die Sjinese dadelik as aggressor sy toetrede tot die Oorlog maak.
Kommentaar oor die impak van die Derde Wêreldoorlog
Ná die Derde Wêreldoorlog voorsien ons dat die Westerse Wêreld ekonomies en polities vernietig sal word. Die meeste van die Westerse state se infrastrukture (ekonomiese onderbou) sal vernietig wees. Ons verwag dat verskeie Europeërs en Amerikaners juis van die vastelande van Europa en Noord-Amerika sal wegvlug na ander dele waar dit veiliger sal wees. Omrede atoom- bomontploffings bevolkings en welvaart vernietig, sal dit regerings se vermoëns om te regeer, ook vernietig.
Dit blyk dat die Westerlinge wat hierdie sluwe aanslae sou oorleef, hulle heil sal gaan soek in geslote huishoudings.
Na verwagting sal die klem val op basiese behoeftes asook die behoeftes na veiligheid. Hierdie toedrag van sake sal realiseer soos wat volkshuishoudings verval. Beskawinggesproke word ’n herlewing van die gevolge van die Dark Age van die Middeleeue (800-1500) verwag. Die verval van ’n oop huishouding sal outomaties ekonomiese mededinging irrelevant maak; buitelandse betrekkinge sal beperk wees; buitelandse handel sal platval; ruilhandel sal geldekonomie vervang; ondernemingsgees, onderwys en tegnologiese vooruitgang sal stagneer.
Holisties beskou meen ons dat internasionalisme minstens vir twee dekades lank irrelevant gaan wees. Toestande van anargie sal heers. Regerings sal magteloos wees. Mensere-aktes sal geen betekenis hê nie. Eienaars van huise, plase, winkels en fabrieke (wat nie deur die oorlog beskadig sou word nie) sal hulle aanspraak daarop verloor as gevolg van anargie. Mense sal die reg in eie hande neem en selfs moor om hulle doel te bereik. Die reg word die loop van die geweer. Beskawing word in ’n relatief kort tyd vervang met choas. Ons meen dat ’n onafhanklike politieke orde met ’n onafhanklike/geslote ekonomie [“state of siege”) die antwoord sal wees teen die komende Wêreldoorlog asook die nadraai van die Oorlog.
Vervolg...