27 Mei 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Geluk is nie ‘n bestemming waarby ‘n mens aankom nie, maar eerder die manier waarop ons deur die lewe reis.  Soms loop ons geluk mis omdat ons dit iewers daar ver gaan soek, terwyl dit sommer naby aan ons is.  Wyses kweek dit aan hulle voete!