3 NOVEMBER 2014

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Mense doop graag hulle kindertjies maar verstaan nie altyd waarom die doop gaan nie.  Jesus het sy dissipels opdrag gegee om bekeerlinge in die Naam van van die Vader, die Seun en die Heilige Gees te doop. Ouers wat nie in die Drie-Eenheid van God glo nie maar hulle kinders ten doop bring maak 'n bespotting van hierdie verbondsteken van Christus.