KORSIES VAN PASTEI

(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

Dit is ook maar net tipies Brittanje wat al die vroeër jare nagenoeg die helfte van die aarde probeer koloniseer het met die felste aanslag, moord, wreedheid, en geen gewete nie  - en nou die EU verlaat omdat hulle nie immigrante wil hê nie...   O ja broer!.