GOEIE RAAD!

KORSIES VAN PASTEI
(Die hele pastei by: Korsies van Pastei)

Hierdie stukkie uitstekende raad kom van 'n Amerikaanse weermagtroepie: "As jy sien 'n bomtegnikus hardloop, probeer om by hom verby te hardloop."  Advies nie te versmaai nie...