2 Junie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moenie dat jou ouderdom jou arm maak omdat jy berou oor jou verlede het nie.  Daar is die wonder van berouvolle sondebelydenis voor God.  Jesus sê: “Kom na My toe almal wat vermoeid en belas is en Ek sal julle rus gee”.