10 Maart 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die 'oumense' het graag gesĂȘ dat liefde blind is omdat die waarheid so lelik is. As jy in oorleg met God die regte lewenskeuses maak sal jy egter vind dat die waarheid pragtig en die liefde rein en baie aanskouelik is.