15 Februarie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Blaas die basuin op Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n vergadering saam! Versamel die volk, heilig die gemeente, vergader die oudstes, versamel die kinders en die suiglinge! ... Laat die priesters, dienaars van die HERE, tussen die voorportaal en die altaar ween en sê: O HERE, spaar u volk, en gee u erfdeel nie oor aan smaadheid, dat die nasies met hulle spot nie; waarom sou hulle onder die volke sê: Waar is hulle God?  - Joël 2.