29 November 2019

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die uitdeel van geskenke tydens 25 Desember word geregverdig deur te sĂȘ dat die wyse manne mos ook geskenke gegee het. Maar, hulle het nie vir mekaar geskenke gegee nie, net vir die Here Jesus. Dalk moet ons begin dink wat ons vir Hom kan gee...