8 MAART 2013

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As ons eerlik wil erken wie elkeen van ons  werklik is, sal ons saam met Dawid sĂȘ: "Maar ek is ellendig en behoeftig, o God, kom tog gou na my! U is my hulp en my Redder; HERE, vertoef tog nie!"