2 DESEMBER 2025

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

"Want ons het niks in die wêreld in gebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie. Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.  Maar die wat ryk wil word, val in versoeking en strikke en baie dwase en skadelike begeerlikhede wat die mense laat wegsink in verderf en ondergang." – 1 Tim 6