DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (8)

BESTANDDELE VAN ‘n BYBELSE GEBAK

Botter

Water het hy gevra, melk het sy gegee, in ‘n sierlike skottel het sy dikmelk gebring” (Rigt.5:25).

Olie en meel

“…Die meel in die pot sal nie opraak en die olie in die kruik sal nie minder word nie….”

(1 Kon.17:14).

Vye en rosyne

“Daarby gee hulle hom ‘n stuk vyekoek en twee rosynekoeke” (1 Sam.30:12).

Water

“…Laat my tog ‘n bietjie water uit jou kruik drink” (Gen.24:17).

Heuning en neute

“…bietjie balsem en bietjie heuning, …neute en amandels” (Gen.43:11).

Eiers

“…en ek het die hele aarde bymekaargeskraap soos wat ‘n mens eiers bymekaarskraap” (Jes.10:14).

Sout

“…en jy mag die sout …nie laat ontbreek nie…” (Lev.2:13).

Suurdeeg

“…Weet julle nie dat ‘n klein bietjie suurdeeg die hele deeg suur maak nie?” (1 Kor.5:6).

Baie speserye

“…daar het nooit weer so ‘n menigte speserye ingekom as wat die koningin van Skeba aan koning Salomo gegee het nie” (1 Kon.10:10).