NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Is teënspoed en smart ’n voorwaarde vir geestelike groei?   Moet ’n mens swaarkry om vir God iets te beteken?   Nee, dis nie ’n absolute voorwaarde nie.  Nogtans praat die Here dikwels duideliker met ’n mens in tye van teënspoed.   As dit net goed met jou gaan, kan ’n mens later dink dat jy God nie meer nodig het nie.

DIE PUNT WORD GEMIS

Homoseksualisme is onbeskaamde afgodery

Ds. A.E van den Berg

Inleiding

Die sedelike verval van ʼn volk loop hand aan hand met ʼn minagting van die Woord van God soos duidelik aan die suidpunt van Afrika gesien word. Ons volkslewe beweeg al verder van die Bybelse sedeleer af weg. En hieraan is ontspoorde kerke duidelik aandadig. Hul minagting van Skrifwaarhede laat die gat in die Boerevolk se morele osoonlaag al hoe groter word.

Waarom gebeur sulke dinge? Aan die wortel daarvan lê ʼn baie ou probleem nl. dié van afgodery. Die Bybel leer dat baie van die dinge wat in die mensdom skeefloop, hier ontstaan. Daarom begin God sy Tien Gebooie met die verbod:

Jy mag geen afgode voor My aangesig hê nie”(Ex.20:1).

Afgodery ontstaan waar mense teen God se wil in opstand kom en dinge wat onnatuurlik is, natuurlik wil laat voorkom. Dit laat ʼn lugleegte ontstaan wat met allerlei sedelose praktyke gevul word. Sommige daarvan word selfs godsdienstig geklee om as ʼn teenvoeter vir God se heilige ontwerp te dien.

 

Die Bybelskrywers veroordeel homoseksualisme in geen onduidelike taal nie. Dit word nooit onder die mat ingevee of vir verdraagsaamheid gepleit nie. Dit word ook nêrens in die Bybel as ʼn eiesoortige erotiese liefde met eie reëls beskou nie. Niks wat sedelik verkeerd is, kan ooit in God se oë reg wees nie en genetika kan nooit die skuld vir homoseksualisme gegee word nie.

1. Die Ou Testament

Homoseksualisme is een van die gruwelikste vorms van sedelose gedrag. Lev.18 bevat ʼn lys van sedelike grense wat nie oorgesteek mag word nie. Homoseksualisme is een daarvan:

“Met ’n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ’n mens met ’n vrou het nie. Dit is ’n gruwel” (Lev.18:22).

Wie hierdie gruwel beoefen het, kon die doodstraf opgelê word:

“En as ’n man met ’n manspersoon gemeenskap het soos ’n mens met ’n vrou het, het hulle altwee iets gruwelik gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word....” (Lev.20:13):

Toe Juda van God afvallig geword het, het hulle bewustelik afgode begin dien (Eseg.16). Afgodery het gewoonlik met rituele prostitusie in tempels gepaard gegaan wat soos paddastoele op ʼn mishoop opgeskiet het:

En die HERE het vir my gesê ..... Het jy gesien wat die afkerige Israel, gedoen het? Sy het op elke hoë berg en tot onder elke groen boom gegaan en daar gehoereer” (Jer.3:6).

Salomo het hom baie duidelik teen onsedelikheid uitgespreek omdat hy die mag daarvan baie goed verstaan het. Hy waarsku om so ʼn pad te vermy en skets in Spreuke 5-7 die opeenvolgende verloop van sake. Alles begin by ʼn jongman op pad na ʼn bestemming wat naby die huis van ʼn slet verbygaan. Die woord straat dui op ʼn leefstyl na ʼn bewustelike keuse. Die man se reis het ʼn duidelike begin en einde met sekere merkers op die pad waarvan nuuskierigheid die eerste een is. Hy stap bewustelik nuuskierig in die rigting van haar huis:

“...en ek het .... ’n verstandelose jongman opgemerk,wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap” (7:7,8).

Na nuuskierigheid volg die tweede merker–ʼn ontmoeting:

En kyk, daar kom ’n vrou hom tegemoet, soos ’n hoer aangetrek en listig van hart” (:10).

Daarna volg die derde merker:

Sy het hom verlei deur haar baie mooi praatjies, deur die gladheid van haar lippe het sy hom verlok” (:21).

Die vierde en laaste merker is die ewige dood:

Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is.Haar huis is weë na die doderyk....” (:26,27).

Haar huis is weë na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood” (Spr.7:27).

Paulus skryf:

Of weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie?Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.En dit was sommige van julle; maar julle het jul laat afwas....” (1 Kor.6:9-11).

2.   Waarsku

Wie die geloof in Christus bely, maar onsedelik leef, lieg en het nooit tot bekering gekom en geestelik nuut geword nie:

Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword”(2 Kor.5:17).

Gelowiges is heilig verplig om ongelowiges tot die bekering op te roep. Wie dit nalaat, sal voor God verantwoording doen:

As Ek aan die goddelose sê: O goddelose, jy sal sekerlik sterwe, en jy spreek nie om die goddelose vir sy weg te waarsku nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis” (Eseg.33:8).

Dit gaan gelowiges se verstand te bowe dat kerke homoseksualisme ontsondig, homoseksuele leraars op hul kansels duld asook selfde geslag huwelike voltrek!   Het die Woord van God dan niks daaroor te sê nie? Wat ʼn oordeel wag daar nie op hulle nie!

“...mense wat — al ken hulle die verordening van God goed, dat die wat sulke dinge doen, die dood verdien — dié dinge nie alleen self doen nie, maar ook hulle goedkeuring skenk aan die wat dit doen” (Rom.1:32).

Geen misrekening rig soveel skade aan as dit wat uit godsdienstige oortuigings geneem word nie. In Engels word dit ʼn worship disorder genoem. Is kerke nie juis veronderstel om mense teen die verwoestende gevolge van onsedelikheid en derhalwe homoseksualisme te waarsku nie?

Want dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat ’n afgodedienaar is, ’n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie(Efes.5:5).

“Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is(Kol.3:5).

 

3.   ʼn Heilige ontwerp

God het self die huwelik ontwerp. Dis iets heilig:

En die HERE God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot ’n vrou en bring haar na die mens. Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees” (Gen.2:22-24).

By geleentheid herhaal Jesus hierdie waarheid:

En Hy antwoord hulle en sê: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie, en gesê het: Om hierdie rede sal die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees” (Mt.19:4,5).

4.   ʼn Onheilige teenontwerp

Homoseksualisme is Satan se teenontwerp van die huwelik. Wie dit beoefen, skakel God moedswillig uit hul lewens uit:

...omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister.... hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word.....” (Rom.1:21,25).

Kerke wat homoseksualisme goedpraat, veroorsaak ʼn aanbiddingsverwarring wat niks met die huwelik te doen het nie, maar met opstand teen God. Hulle verruil die God van die Bybel vir hul eie maaksels en mis gevolglik die punt in die kerklike debat oor homoseksualisme – dis afgodery!

Homoseksualiste bevind hul in ʼn onbeskermde geestesgebied waar bose geeste hul in wellus teenoor mekaar laat ontbrand. Bose geeste het beslis in Sodom en Gomorra die botoon gevoer. Jesus sê wat met die inwoners van hierdie twee bose gebeur het (Luk.17:29,30).  

Slot

God beoordeel homoseksualisme vandag nie anders as in die verlede nie:

“Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid” (Hebr.13:8).

Wie homoseksualisme bedryf, vereer afgode!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 662 gaste aanlyn