Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As gelowige Boerevolk het ons vandag die versekering dat God 'n deel van ons volk nie die knieë voor Baäl laat buig het nie, net soos Hy aan Elia gesê het toe dié gekla het dat die hele volk ten gronde is: dat Hy vir Hom 7 000 man uitgehou het en dat Hy dit in "teenswoordige tyd" weer sal doen – uit suiwer genade, nie uit ons verdienste nie. Daarom mag ons daarop staatmaak!
OPENBARING VIR BEGINNERS
Dr JJ Snyman
Ek het die boek Openbaring altyd vermy omdat ek nie veel daarvan verstaan het nie. Die simboliek en getalle het vir my nie veel sin gemaak nie. Dit was, sonder enige hulpmiddels, net eenvoudig vir my ‘n onverstaanbare boek.
Nadat ek professor HG van der Westhuizen se Preekbundel by Openbaring deurgewerk het, het ek tot die besef gekom dat ‘n deeglike kennis van beide die Ou en Nuwe Testament nodig is om Openbaring te verstaan. Openbaring is ‘n profeties-apokaliptiese geskrif. Apokaliptiek dui op ‘n besondere soort profesie.
Profesie kan beskryf word as ‘n prediking of vertolking van die raad van God met die oog op eie tydsomstandighede, omgewing en volk en dit sien uit na die voleinding van die wêreld as die heerlike eindpunt waartoe die heilsgeskiedenis ontwikkel. Apokaliptiek kondig die wêreldvoleinding aan as ‘n katastrofiese of gewelddadige ingryping in die geskiedenis deur God.
Openbaring sluit aan by boeke soos Daniël, Esegiël, Sagaria, Jesaja en Joël. Die goddelike heilsplan word in sy universitaliteit ontvou. God het hierdie openbaring aan Christus gegee wat dit weer deur engele aan Johannes (die dissipel) gegee het te eiland Patmos.
Openbaring is ‘n brief gerig aan die sewe gemeentes in Asië, maar bedoel vir die kerk van Christus in alle eeue. Getalle vorm ‘n uiters belangrike onderdeel van Openbaring en moet reg verstaan word. Veral die getal sewe kom baie voor – 7 gemeentes, 7 seëls, 7 briewe, 7 basuine, 7 skale, 7 plae. Dan ook die getalle 3, 4, 10 en 12 of veelvoude daarvan.
Die doel van Openbaring is om die kerk te troos en te waarsku. Die sentrale gedagte is: Die Here kom weer! En daarby: Satans sal finaal verslaan word. Die Christen word dus vermaan om te volhard.
Ek wil by enkele aspekte van Openbaring stilstaan in hierdie artikel. In Openbaring 2: 8-11 word die gemeente Smirna geprys en vermaan. Alles wat die gemeente tref val binne die raadsbestel van God. Hulle verdrukking, armoede en lastering. Dit dien ook vir die gelowige Afrikaner tot troos.
Smirna word ook belaster deur mense wat sê dat hulle Jode is, maar dit nie is nie, maar wel ‘n sinagoge van Satan. Hierdie Jode stam wel van Abraham af, maar is geestelik nie Jode nie. Geestelik behoort hulle aan Satan. Hulle is heilshistories nie egte Jode nie, want hulle is nie ware kinders van die gelowige Abraham nie (Gal 3:7 ...die wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham).
Die Christen mag in geen opsig vrees nie en hulle geloof sal juis op die proef gestel word. Die tien dae wat hulle verdrukking sal hê dui op volkomenheid (die getal 10) en as uitdrukking van die volle eis van God se geregtigheid ( Tien Gebooie) en die volle maat van sy straf (tien plae). Al sou dit tot die dood lei, moet hulle getrou wees.
Die eerste dood is vir ons almal bestem maar die tweede dood, die onherroeplike oordeel van God sal die gelowige nie tref nie.
In Openbaring 7:4 lees ons weer van die 144 000 verseëldes. Hierdie is ‘n simboliese getal om die volkomenheid en volledigheid van die getal van die verseëldes aan te dui. Dit is saamgestel uit 12 x 12 x 1 000. Die getal 12 is saamgestel uit 3 x 4 waar 3 die getal van die Drie-eenheid is en 4 die getal van die wêreld met sy 4 windstreke. Die getal 1 000 is gelyk aan 10 x 10 x 10 waar 10 dien om die volheid van Gods handeling uit te druk. Daarom dui 144 000 die volkome getal, in ‘n volkome mate uitgedruk, van die volle vrug van die verlossende inwerking van Christus op die mensheid aan.
Openbaring 11:2 maak weer melding van die getal 42 as synde die tydperk van vertrapping. Die getal 42 is 6 x 7, die produk van die getal van die mensheid of ook van bose magte, naamlik 6, e die getal van die eedswering of verbond van God met die mense naamlik 3 puls 4, dit is 7. Die getal 42 stel dan die tydperk voor wat God met die mens handel met die oog op die uiteindelike oes. Dit beteken simbolies ‘n verkorte periode.
Openbaring 13 kan baie Christene op ‘n dwaalspoor bring, veral as hulle nog deur mense begelei word wat geen idee het hoe om dit te ontsyfer nie. Die dier uit die see is die Antichris. Hy is die verpersoonliking van wêreldheerskappy. Hy openbaar hom in ‘n verskeidenheid van wêreldryke. Hy verkry sy krag van die draak (Satan). Satan gee aan die Antichris (onder toelating van God) gesag, heerskappy en mag.
Aanbidding van die dier en draak lei tot slaafse onderhorigheid aan hulle. Elke wêreldryk verkry van God sy mag om hom, vir solank soos God dit toelaat, teen God te verhef. God bepaal daardie grense.
Maar benewens die antichristelike wêreldmag, is daar ook die antichristelike wêreldgees. Hy ontvang sy mag weer van die dier uit die see, dus van die Antichris. Hierdie wêreldgees is die valse profete. Daar is dus, naas die Goddelike Drie-eenheid, die onheilige Sataniese drie-eenheid.
Valse profete tree binne-volks op en is ‘n parasiet wat op die Antichris teer. Die vals profeet verplig die hele gemeenskap om die merkteken van die Antichris op die regterhand en voorkop te dra. Dit is die Joodse gebedsband. Dit is die stempel van die Antichris.
Die getal 666 dui op die drie persone van die onheilige drie-eenheid, naamlik Satan, die Antichris en die vals profeet. Hulle wil aan God gelyk wees, maar slaag nie daarin nie. Hulle bereik elkeen net die getal 6, teenoor die volkomenheid van die Drie-eenheid naamlik 7.
Die Antichris en die vals profeet moet nie buite ons gesoek word nie. As jy jou buite die geloofsgemeenskap bevind, is jy in die kraal van die Antichris!
Hierdie is maar enkele van die simboliek en getalle en die betekenis daarvan in Openbraing. Wanneer Openbaring dus behoorlik bestudeer word, vind die Christen dat ‘n Bybelstudie sonder openbaring onvolledig en baie arm is. Want Openbaring vat saam wat ons glo, hoekom ons glo en waarom ons moet aanhou glo.
OPENBARING VIR BEGINNERS (65)