DIE PERS ONDERMYN...

...die regses en die morele onderbou van 'n volk deur die gebruik van sinspeling, smeertegnieke, skeltaal en herhaalde koppeling aan "Nazi'sme",  sodat ferme, korrektiewe optrede teen ondergrawing onmoontlik gemaak word. Die pers ondersteun alles wat liberaal, vuil, vervalle en onsedelik is -  JOSEF IRSIGLER