DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

BOEKRESENSIE:
Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

Hierdie boek is die getuienis van ‘n gesin se jarelange ervaring van diepe seer - gebeure wat eindelik soos ‘n legkaart in mekaar begin pas het. Die besef dat God hulle uit liefde en genade spesiaal uitgesoek het om die stukke van hierdie legkaart te wees is by terugskoue ‘n kosbare en unieke voorreg. Met hierdie boek lewer hulle getuienis aan ‘n gebroke wêreld dat Jesus leef en dat Hy sy kinders uit liefde en met sorg uitkies en tot eer van sy Naam gebruik.
Die opbrengs van die boek word vir die minderbevoorregte blankes in kampe aangewend en bestuur deur Hope Anointed Ministries.
Die gedrukte weergawe kos R160.00; die elektroniese boek R120.00.

Dit kan bestel word by:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Selnommer: 078 261 4993