25 OKTOBER 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Onverantwoordelike leiers verwar ‘n volk.  Verantwoordelike leiers bind hulle egter saam.  Eersgenoemdes  boesem geen vertroue by hul volk in nie en word gewoonlik deur groot lyfwageenhede opgepas.