7 APRIL 2013

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God hét sekere uitverkore volke, dit leer sy Woord ons, maar dit kom ook met sekere verantwoordelikhede saam: "Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees"  Kol 3:12.