Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Daar is moderne mense wat sĂȘ dat die Drie-eenheid van God, 'n menslike bedinksel is. God leer ons dan dat Hy Hom openbaar in drie onderskeie Persone. Diegene wat nie hieraan vashou nie, doen nie moeite met die kennis van die Woord wat God self vir ons gegee het nie.