NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God se liefde vir jou kan nooit opraak nie; dit is 'n liefde sonder einde, 'n liefde wat keer op keer in die verlede vir jou beklemtoon is; 'n liefde wat by Golgota finaal bewys is; 'n liefde waarop jy jou lewe lank kan reken.

DIE SA WEERMAG VOOR 1994 (1)

Lees reeks by SA Weermag voor 1994

DIE MEES GEDUGTE KRYGSMAG VAN AFRIKA

Ons het in hierdie jaar weer 'n naby blik op die weermag van hierdie land gekry toe hulle tydens die eerste fases van Covid-19 ontplooi is. En wat 'n gesig was dit nie!  Die ongedissiplineerdheid, korrupsie, onvermoë en magsbeheptheid van onopgeleides is 'n skande en wil mens dit werklik nie die Suid-Afrikaanse Weermag noem nie!  Kom ons kyk weer na hoe 'n ware weermag lyk, en dan onthou ons wat 'n voorreg ons gehad het toe ons 'n waardige, gedissiplineerde en trotse weermag in die apartheidsjare gehad het.

Die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW), wat allerweë as die mees gedugte krygsmag op die vasteland van Afrika beskou is, dieselfde instrument waarmee miljarde rande aan die jarelange grensoorlog vir die landsbeveiliging teen terrorisme spandeer is voordat Suid-Afrika uiteindelik aan dieselfde terroriste persent gegee is (nie omdat die weermag te swak was nie maar omdat Afrikanerleiers die volk en hulle land verraai het), het uit vier vertakkinge bestaan. Die Leër, die Lugmag, die Vloot en die Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens (SAGD) se hoofkwartiere was almal in die Pretoriagebied geleë. Hulle is deur nog een ondersteuningsdiens aangevul, naamlik die afdeling van die Kapelaan-generaal.

Kragtens die Verdedigingswet van 1957 was die SAW se hooffunksie om die land teen enige eksterne bedreiging te beskerm - presies die teenoorgestelde van die ANC wat onmiddellik na oorname die landsgrense oopgestel het, en immigrasiebeheer laat vaar het sodat miljoene ongewenste karikature hulle sedert 1994 hier kom vestig het, die rede waarom daar gerieflikheidsonthalwe geen betroubare sensusopname gedoen word nie. Daar bestaan sodoende geen bewys van hoeveel miljoene Swartes uit ander Afrikastate tans die Suid-Afrikaanse bevolking hier in lewensgevaar stel nie.

Die SAW was monolities en geïntegreerd saamgestel. Die oorhoofse bevel was gesetel in 'n offisier met die posbenaming Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. Hy is uit een van die vier Weermagsafdelings aangestel en was aan die Minister van Verdediging verantwoordelik vir die implementering van die SAW se verdedigingsbeleid.

Elke Weermagsdeelhoof het bevel oor sy eie weermagsafdeling gevoer en sy beplanning vir operasionele optrede binne die perke van die nasionale verdedigingstrategies soos deur die Staatspresident bepaal op aanbeveling van die Staatsveiligheidsraad, voorgelê.

By die neem van besluite is die Hoof van die SAW deur verskeie rade en komitees bygestaan waarvan die Verdedigingsbevelsraad, Verdedigingsbeplanningskomitee en Finansiële Komitee die belangrikste was. Gesamentlik het hulle algemene strategie, bestuursbeleid en finansiële bestuur bepaal.

Die SAW was veral belas met die voorkoming en onderdrukking van terrorisme en binnelandse onluste, die beskerming en bewaring van lewens, gesondheid en eiendom, en die instandhouding van noodsaaklike dienste – elke enkele saak wat tans deur die ANC negeer word.

Die SAW het grotendeels bestaan uit 'n Burgermag en Kommandomag terwyl Staandemaglede maar 'n klein persentasie van die totale personeelsterkte uitgemaak het. Dienspligtiges het die grootste deel van die Voltydse Mag gevorm. Hulle aanvanklike diensplig het oor twee jaar gestrek, gevolg deur onderskeidelik 12 en 20 jaar deeltydse diens by Burgermag- of Kommando-eenhede wat dwarsoor die land by strategiese punte geleë was.

Blanke manlike burgers tussen die ouderdomme van 17 en 55 jaar was aan militêre diensplig onderhewig waarvan daar twee innames per jaar gedoen is, in Februarie en in Augustus. Die eerste tien tot twaalf weke is aan basiese opleiding in verskeie basisse gewy, en opgevolg deur spesialisopleiding wat met die dienspligtige se spesifieke korps of eenheid verband gehou het.

Na 'n opleidingstydperk van ses tot elf maande, is hulle vir die oorblywende gedeelte van hul aanvanklike diensplig na operasionele en ander eenhede of hoofkwartiere uitgeplaas. Die aanvanklike dienspligtydperk is verder opgevolg deur 'n diensverpligting van 720 dae oor 12 jaar in 'n Burgermag- of Kommando-eenheid. Die bykomende diensverpligting van 720 dae is in ses siklusse van twee jaar elk verdeel waartydens die lid gewoonlik twee dienstermyne van 90 en 30 dae (of 60 en 60 dae) opeenvolgend voltooi het. Hierna is lede vir vyf jaar na die Aktiewe Burgermagreserwe oorgeplaas. Gedurende hierdie tydperk kon hulle net vir diens opgeroep word indien omstandighede dit vereis het, en die Minister van Verdediging dit goedgekeur het. Hierna kon lede tot hul 55e lewensjaar vir militêre diens in die Kommandomag opgeroep word vir 'n jaarlikse diensverpligting van 12 dae.

Hoewel slegs manlike Blankes diensplig moes verrig was daar talle Kleurling-, Indiër-, en Swart vrywilligers in die SAW. Innames van hierdie vrywilligers het jaarliks by spesiale eenhede en opleidingsinstansie plaasgevind. Hulle het dieselfde opleiding en voorregte as hulle Blanke eweknieë ontvang.

Die SAW het ook sedert 1970 vroue in Weermagsafdelings van die Staande Mag, die Burgermag en die Kommandomag laat dien met dieselfde diensvoorwaardes en bevorderingsvooruitsigte.

Elke Weermagsafdeling het oor sy eie opleidingskole vir spesialisopleiding asook 'n kollege beskik. Daar is lede opgelei in die teorie en praktyk van moderne oorlogvoering. Die SAW het ook drie sentrale opleidingsinrigtings vir lede van die onderskeie Weermagsafdelings gehad.

  1. Die Kollege vir Opvoedkundige Tegnologie wat oor die mees moderne opvoedkundige hulpmiddele beskik het: hier is instrukteurs, mediasentrum-koördineerders, opleidingsbestuurders en instruksionele ontwerpers opgelei. 'n Groot verskeidenheid onderrighulpmiddels soos transparante, skyfievertonings en televisieprogramme is by hierdie kollege vervaardig.
  2. By die SA Verdedigingskollege in Pretoria het senior offisiere strategie en die bedryf van gesamentlike operasies bestudeer.
  3. By die SA Militêre Akademie te Saldanha is akademiese opleiding aan gekeurde Staandemagoffisiere aangebied wat goed met die beste ter wêreld vergelyk het. Die Akademie was die Universiteit van Stellenbosch se Fakulteit Krygskunde en het opleiding in drie hoofstudierigtings vir die B.Milgraad verskaf, naamlik natuurwetenskappe, geesteswetenskappe, en ekonomie en handel.

In die volgende aflewering die geskiedenis van die destydse SA Weermag.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1625 gaste aanlyn