1 DESEMBER 2025

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons ken almal grysaards van 20 jaar oud en jeugdiges van 70. Ouderdom gaan nie oor die geboortedatum nie maar om te twyfel aan die lewe, boedel oor te gee en die stryd gewonne te gee – die liggaam pas hom eenvoudig by die gees aan.