29 AUGUSTUS 2021

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Daar is talle verbitterde mense wat reguit beweer dat hulle in geen vorm van liefde glo nie. Hoor wat die Woord oor liefde sĂȘ: "Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde." 1 Johannes 4:8