Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
In die tyd waarin ons nou leef word daar nie meer groot waarde geheg aan die huwelik soos God dit bedoel het nie. Elke keer wanneer iemand so ligtelik skei en met 'n ander trou, pleeg hy/sy egbreuk, 'n Gebod van God wat oortree word. Lees weer Mat 19: Jesus self sĂȘ dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor owerspel, en met 'n ander vrou trou, pleeg egbreuk.