Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Mense werk met groot ywer om eendag met gemoedsrus af te tree. So het die lewe 'n malle gejaag na geld en goed geword. Dit het ons hele lewe, ook daardie deel wat ons aan God moes spandeer, oorgeneem. Ons het nie meer balans tussen goed vergader (neem) en tyd wat ons tot eer van die Here se Naam moet deurbring nie (uitdeel). God sĂȘ aan so 'n persoon in Luk 15:20: "Jou dwaas, in hierdie nag sal hulle jou siel van jou afeis, en wat jy gereed gemaak het, wie s'n sal dit wees?"...